Menu Close

Amazing Diens

Dit was net ‘n amazing ervaring. Great diens, het elke stap saam met my gegaan. My hare het gegaan van ‘n geel blond (al het ek swart shampoo gebruik) na ‘n wonderlike amazing pers! Na 3 keer se gewas is my hare nog ‘n pragtige pers! Als was net amazing! Julle sien my binnekort weer!

Leave a Reply

Your email address will not be published.